
Die Uwe, Birgit Barret

Na die vertoning! Ek en Koos Kombuis by die Centurion teater nadat ek vir hom ge-open
het op 20Feb 2009. Hierdie was slegs vyf dae voor my eie CD vrystelling (sien die
plakkaat in die agtergrond)

Kyk hoe kyk sy vir my!

Ek en Koos Kombuis

Koos Kombuis luister aandagtig na my uitvoering van "Lisa on the keys"

Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr teken 'n kopie van "Duisend maal 'n ster"