Vigs... Vandag gaan dit
vigsriklik sleg, hy stoei daar
sterflik deur. Sy hart klop koppig eiewys vigswyg die helse seer - vigspeel is tyd - vigspil sy jeug. Dwarsdeur die vensters van my siel vigseng my gluur sy gees en terwyl ek
ysig oordeel fel, vigsteen ‘n hart wat lief kon wees. |